Maskers en Mure
R275.00BTW en koerierkoste ingesluit.
Hier is iets vir die Kerskous, of sommer ’n geskenk vir alle liefhebbers van die digkuns – of jouself! Maskers en Mure, saamgestel deur Daniel Hugo en Francois de Jongh, is ’n uitsonderlike digbundel en bied ’n besonderse blik op ’n
waterskeidingstyd in die wêreldgeskiedenis – die Covid-19-pandemie en -inperking. Gedigte van 142 uiteenlopende stemme maak van dié bundel ’n kosbare tydkapsule en broodnodige rekord van dié buitengewone tyd.
–
Koerierkoste ingesluit.
Beskrywing
Maskers en mure-digbundel
Hier is iets vir die Kerskous, of sommer ’n geskenk vir alle liefhebbers van die digkuns – of jouself! Maskers en Mure, saamgestel deur Daniel Hugo en Francois de Jongh, is ’n uitsonderlike digbundel en bied ’n besonderse blik op ’n waterskeidingstyd in die wêreldgeskiedenis – die Covid-19-pandemie en -inperking. Gedigte van 142 uiteenlopende stemme maak van dié bundel ’n kosbare tydkapsule en broodnodige rekord van dié buitengewone tyd. Dis ’n emosionele reis, en wat ook al jou ervaring van die pandemie is, die woorde sal by jou aanklank vind. Uitgegee
deur Turksvy Publikasies.
Koerierkoste ingesluit.